Alles in die lewe beweeg in siklusse.
Elke periode van voorspoed, vrede, geluk, vryheid (en ander)
word opgevolg deur ‘n teenoorgestelde periode van swaarkry, ongemak en woeling;
dis hier waar jy ankers nodig het om nie oorweldig te word nie – waarvan geloof
en waardes waaskynlik die grootste is.
Die tempo en duur van hierdie siklusse is onbekend – maar weet
dat dit gebeur.
Die uitdaging is om nie gemaklik te word in enige van
hierdie siklusse nie, want verandering gaan volg.
No comments:
Post a Comment