Thinking about life, consider the other side of the coin, sharing lessons of value.
Saturday, 11 April 2020
Dag 16: Waar is jou Krag, Vandag? 21 Dae van Leer
Arnold Schwartzenegger (legendariese liggaamsbouer) vertel dat jou sterkpunte ontwikkel word deur die moeilike tye wat jy oorwin - doodeenvoudig omdat jy besluit het om nie op te gee nie! Almal van ons het eienskappe waarvan ons nie bewus is nie - moeilike tye laat hulle na vore kom - werk met dit.
No comments:
Post a Comment