Thinking about life, consider the other side of the coin, sharing lessons of value.
Tuesday, 7 April 2020
Dag 13: Al ooit gewonder jou Waardes? - 21 Dae van Leer
Waardes is daardie diepgesetelde oortuigings (beliefs) wat 'n dierekte invloed op jou besluite en gevolglike gedrag het. Waardes is soos die hoekstene en fondament van 'n gebou - indien dit gebrekkig is, is die gebou uiteindelik onveilig.
No comments:
Post a Comment