Om vrae te vra is een ding, om die regte vrae te vra is heelwat moeiliker.
Die regte vrae is veronderstel om verby ons eie veralgemenings, regverdigings, vooroordele en gemaksones te gaan - om seker te maak daar is geen heilige koeie nie.
Die regte vrae behoort ons te lei na 'n nuwe verstaan van onsself, ander en die ware uitdagings waarmee ons tedoen het.
No comments:
Post a Comment