Daar is ‘n gesegde wat sê dat die belangrikste kwaliteit wat ‘n persoon
kan hê is nie ‘n kop vol kennis nie, maar eerder ‘n hart vol van liefde, met
ore gewillig en oop om te luister, en hande wat gewillig is om te help!
Om te luister is ‘n kuns wat aangeleer kan word, dis ‘n
vaardigheid wat ingeskerp kan en dis ‘n ingesteldheid om te wil hoor wat gesê
word.
Dis omdat ons nie luister nie, dat ons voel.
No comments:
Post a Comment