Thursday, 22 May 2014

Only look back to be able to look forward.

Only look back to be able to look forward; of kyk slegs terug om vorentoe te kyk.
My grootword proses het my baie geleer van hoe om goed te doen en hoe nie. Uiteindelik is elkeen van ons self aanspreeklik vir wat ons doen. 
Ons as gelowiges het die perfekte voorbeeld in Jesus en 'n hele boek vol riglyne. 
Nou is dit opkyk en smile, afkyk en grind. Terugkyk oor my lewe dien slegs n doel om te verstaan, my versier te verstel en my kinders te waarsku hoe om goed nie te doen nie, en om lewenslesse te deel. 
Dan is dit hulle beurt. 
As ons ophou om ons oor die lewe en verlede te verknies, en ons definisie van sukses weg van die wereld te skuif, raak die lewe eintlik fun! 
Inner peace is ons sin, as ons dit wil he.
Ons almal kom 'n punt in ons lewens waar ons self die pen kan neem en ons eie lewensverhaal verder skryf - ongelukkig neem so baie mense nooit daardie stap nie, want dis baie makliker om victim te speel van die moeilike lewe. 
Victim wees raak dan hulle lewens!  
Wat 'n vermorsing van potensiaal.

No comments:

Post a Comment